Agterste ry van links na regs: Elsa du Toit, Botha du Toit, Reynard Rossouw en Rudy van Graan. Middelste ry: Tiaan Rossouw, Anja Boucher en Annien Muller. Voor: Aiden Nel. Sewe van Potchefstroom se ...
Met somer en die Desembervakansie op Potchefstromers se voorstoep is die munisipale swembaddens weens verskeie redes nog nie oop vir gebruik nie. Gewoonlik sou die swembaddens al van September vir die ...
Baie mense is in die storms dood. Die inwoners van die naaste dorpie stig toe ‘n lewensredders groep. Baie mense is so gered. Die naaste kerk was egter die enigste plek groot genoeg om die drenkelinge ...