HOTTENTOTS-HOLLAND HIGH SCHOOL Teaching Vacancy SGB POST: AFRIKAANS HT / EAT (GRADE 8-12) • Applicants must be SACE-registered and be able to teach subjects in both English and Afrikaans. • Send CV ...
SAG-skok! Is Zendaya en Tom Holland getroud? Prinses Kate steel wéér wêreld se harte met woorde in Wallies Blapse, trane en ...
Hy het eers gedink sy abnormaal hoë selfoonrekening is ’n fout. Maar toe hoor hy dis danksy sy dogter wat heeldag op TikTok gelê het terwyl hulle oorsee vakansie gehou het.
Die Van Niekerk-gesin is die afgelope jaar en ’n half deur baie trauma toe neuroblastoom by klein Joshua gediagnoseer is. Maar nou is daar weer rede om te glimlag, want Joshua se babasussie is in Janu ...
Die sukses van spanningsverhale berus op die skrywer se vernuf om jou as leser aan die raai te hou. Wie doen wat? Wat is die gevolg daarvan?
Aniki Joseph van Pretoria het die foto by haar huis geneem. Sy skryf: “Die wêreld is onstuimig en soms mag ons voel asof ons net magtelose toeskouers is. Mag ons egter onthou dat selfs één liefdevolle ...
By toekenningsgeleenthede kyk die wêreld nie net om te sien watter akteurs met die beeldjie wegstap nie, en watter mooi rokke die sterre dra nie. Hulle wil ook die onverwagse blapse van die aand genie ...
Melanie Wessels ry al drie jaar lank die Oribiravyn-pas net buite Port Shepstone. Maar op 9 Februarie het haar voertuig 100 ...
Drie skole van Warrenton in die Noord-Kaap moes hul deure noodgedwonge sluit en leerlinge huis toe stuur nadat die Magareng-munisipaliteit hul krag weens uitstaande skuld van meer as R500 000 afgesny ...
Toe Catherine, Prinses van Wallis, saam met haar man, Prins William, ’n videoboodskap in Wallies (Cymraeg) gedeel het om Sint-Daviddag op 1 Maart te vier, was dit nie net ’n koninklike groet in ’n and ...
Die Actor-toekennings (voorheen die SAG-toekennings) se rooi tapyt het ou Hollywood-glans met ’n moderne kinkel verweef. Sprankelende Art Deco-inspirasie en elegante, skerp silhoeëtte het die aand gek ...
Results that may be inaccessible to you are currently showing.
Hide inaccessible results