‘N GOLF van hartseer het Maandagmiddag die dorpie Hopefield aan die Weskus getref toe twee seuns in ‘n fratsongeluk gesterf het.
DIE Mankweng-landdroshof in Limpopo het ’n 35-jarige buitelandse burger op Vrydag tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die oortreding van die immigrasiewet en die besit van ’n gesteelde voertuig.
DIE toewyding van die polisie om dwelms uit gemeenskappe te verwyder, het sukses opgelewer toe hulle op Sondag 25 sakke met Mandrax0tablette in die Kleinvlei-polisiegebied beslag gelê het.
Die Stad Kaapstad is ten sterkte veroordeel vir die opveiling van 53 van sy eiendomme, onder meer die ikoniese Good Hope Centre, tydens ’n public auction.
DIE polisie in Gauteng het 1 175 verdagtes vir verskeie ernstige misdade in hegtenis geneem en op twee ongelisensieerde vuurwapens met ammunisie beslag gelê tydens Operasie Shanela 2 wat die naweek re ...
DIE polisie van Frances Baard in die Oos-Kaap het Vrydag twee verdagtes vasgetrek vir die besit van dwelms, tydens roetine voertuigpatrollies in en om die sentrale sakegebied.
COPS van Limpopo het Saterdag twee manlike verdagtes, albei 26-jaar oud, in hegtenis geneem vir die besit van onwettige sigarette en omkopery van polisiebeamptes in die Sebayeng-woonbuurt.
DIE gewilde storievertel-reeks OppieStoep, vier vanjaar sy tiende bestaansjaar as die tuise van Afrikaanse storievertelling.
DIE polisie soek dringend die hulp van die publiek om ’n 10-jarige seun van Willowvale in die Oos-Kaap, wat spoorloos verdwyn het, op te spoor.
Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het vandag bevestig dat sy het haar naam in die hoed gegooi om een van die DA se adjunk federale voorsitters te wees.
’N MAN (19) van Calitzdorp wat skuldig bevind is aan die seksuele aanranding van ’n tienjarige meisie toe hy nog 16 jaar oud was, is Vrydag in die Oudtshoorn-streekhof ’n opgeskorte vonnis van vyf ...
Vier verdagtes tussen die ouderdomme van 40 en 47-jaar oud sal na verwagting vandag in die Ermelo-landdroshof verskyn ná hulle in hegtenisneming tydens ’n intelligensie-gedrewe operasie laas Donderdag ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results