Hy het leerders laat lag, kollegas geïnspireer en sy seuntjie se wêreld opgehelder. Cohlyn Jacobs (32), ’n Graad 9-onderwyser ...
‘N GOLF van hartseer het Maandagmiddag die dorpie Hopefield aan die Weskus getref toe twee seuns in ‘n fratsongeluk gesterf het.
DIE Mankweng-landdroshof in Limpopo het ’n 35-jarige buitelandse burger op Vrydag tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die oortreding van die immigrasiewet en die besit van ’n gesteelde voertuig.
DIE polisie soek dringend die hulp van die publiek om ’n 10-jarige seun van Willowvale in die Oos-Kaap, wat spoorloos verdwyn het, op te spoor.
’n Tragiese voorval het gisteroggend by Voëlklip naby Heroldsbaai afgespeel, toe die liggaam van ’n 30-jarige man gevind is.
Die Stad Kaapstad is ten sterkte veroordeel vir die opveiling van 53 van sy eiendomme, onder meer die ikoniese Good Hope Centre, tydens ’n public auction.
DIE toewyding van die polisie om dwelms uit gemeenskappe te verwyder, het sukses opgelewer toe hulle op Sondag 25 sakke met Mandrax0tablette in die Kleinvlei-polisiegebied beslag gelê het.
DIE polisie in Gauteng het 1 175 verdagtes vir verskeie ernstige misdade in hegtenis geneem en op twee ongelisensieerde vuurwapens met ammunisie beslag gelê tydens Operasie Shanela 2 wat die naweek re ...
COPS van Limpopo het Saterdag twee manlike verdagtes, albei 26-jaar oud, in hegtenis geneem vir die besit van onwettige sigarette en omkopery van polisiebeamptes in die Sebayeng-woonbuurt.
DIE polisie van Frances Baard in die Oos-Kaap het Vrydag twee verdagtes vasgetrek vir die besit van dwelms, tydens roetine voertuigpatrollies in en om die sentrale sakegebied.
DIE gewilde storievertel-reeks OppieStoep, vier vanjaar sy tiende bestaansjaar as die tuise van Afrikaanse storievertelling.
’N MAN (19) van Calitzdorp wat skuldig bevind is aan die seksuele aanranding van ’n tienjarige meisie toe hy nog 16 jaar oud was, is Vrydag in die Oudtshoorn-streekhof ’n opgeskorte vonnis van vyf ...
Results that may be inaccessible to you are currently showing.
Hide inaccessible results