A TikTok creator shared a crash course teaching viewers how to speak like a South African, unpacking slang, rhythm and ...
Sy het dit kleintyd aan moederskant daar in Humansdorp geleer en Afrikaans is die taal waarin sy droom. Inteendeel, daar was nog nie ‘n dag in haar lewe wat sy gedink het sy ...
Musiek wat met kunsmatige intelligensie gegenereer word, is 'n etiese tameletjie waaroor kunstenaars en aanhangers verdeeld is. Dié tegnologie maak dit vir enigiemand moontlik om met die druk van 'n ...
Staatsamptenare gearresteer in verband met bedrog van miljoene Tweedejaar NMU-student verdrink in kampus-swembad Man gevang met kreefsterte Life vir man wat girlfriend met kierie doodslaan Brand in ...
Die Bloekom Brandt Band van Bloemfontein, wat by die Central Music Awards met die louere as beste Afrikaanse rock-musikante weggestap het, is geen gewone musiekgroep nie. Dié drie passievolle ...
VITO HEYN (30), beter bekend as V.I.T.O, is ’n ou­tjie vannie platteland wat bekendheid verwerf het met sy eie styl van musiek, Nam-Afrikaanse rap. “Hulle weet wie dit is” – die rympie waarmee elk van ...
MOSSELBAAI VERMAAKNUUS - Verlede maand het kunstenaars saamgekom by ReedValley vir Pennies op die Spoor - 'n viering van die bekende liedjieskrywer Stef Kruger se bydrae tot Afrikaanse musiek, in eer ...
MOSSELBAAI NUUS - Pennies op die spoor is 'n viering van die musiekerfenis van een van Afrikaans se grootste liedjieskrywers, Stef Kruger. Die vertoning spog met die talente van Blackie Swart, Jannie ...
VERMAAKNUUS - “Musiek wat met die hart praat – toeganklik, roerend met diep menslikheid.” Dít is wat liefhebbers van koormusiek volgens die gevierde koorleier André van der Merwe, kan verwag wanneer ...
Op ’n reis deur die Vrystaat het Werner van der Hoven en sy pragtige gesin bietjie kom inloer op die Good Morning Breakfast. Vir baie lank het Werner sy musiek in Engels geskryf en gesing, nou – jare ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...