Die Suid-Afrikaanse sanger Zoé het haar treffer 'Insecure Meisies' op Breakfast with Martin Bester se Friday Live opgetree.
A TikTok creator shared a crash course teaching viewers how to speak like a South African, unpacking slang, rhythm and ...
Vandag ken duisende hom as Blixem Straat, maar vir Pieter Groesbeek (43) het sukses nie oornag gekom nie. As tiener het hy kitaar begin speel en later in verskeie rock-projekte betrokke geraak. Hy het ...
Sy het dit kleintyd aan moederskant daar in Humansdorp geleer en Afrikaans is die taal waarin sy droom. Inteendeel, daar was nog nie ‘n dag in haar lewe wat sy gedink het sy ...
Die uitbreking van bek-en-klouseer gaan nou moontlik ook tot ’n styging in die prys van varkvleis lei. Hoe gereeld eet jy en ...
Die Pretoriase Simfonieorkes bied op 1 Maart sy vyfde jeugconcertofees met 10 soliste in die AfriForumteater aan.
Tasha Zaaiman is veral bekend as een derde van die Suid-Afrikaanse musiekgroep BlackByrd. Zaaiman het saam met Tarryn Lamb en ...
DAAR is net een weg en waarheid, en dit is Jesus. Jy kan nie met een voet in die gospel wees en die ander een in die wêreld nie. Jy moet jou heeltemal oorgee aan die wil en werke van die Here. Die ...
Springboks captain Siya Kolisi opened up about his struggle with Afrikaans in school via a video posted on Instagram on Thursday 5 February. Springboks captain Siya Kolisi revealed that he, like many ...
Die ATKV se Centurion-tak het met die Afrikoon-toekenning hulde gebring aan Chris Coetzer vir sy volgehoue bydrae tot Afrikaans. Foto: Elize Parker Een van Afrikaans se mees geliefde stemme, sanger ...
The SABC has admitted it made mistakes in reshuffling and reducing Afrikaans content over the last three years without conducting thorough research on the potential impact. Since 2023, the broadcaster ...
Musiek wat met kunsmatige intelligensie gegenereer word, is 'n etiese tameletjie waaroor kunstenaars en aanhangers verdeeld is. Dié tegnologie maak dit vir enigiemand moontlik om met die druk van 'n ...